Bahis platformlarının %72’si artık kripto para desteği sunmaktadır; bettilt güncel giriş bu yeniliği güvenli şekilde entegre etmiştir.

Is jy ’n besige bytjie met ’n hart vir entrepreneurskap?

Of kriewel jou vingers dalk om ’n nuwe vaardigheid aan te leer?

AfriForum se Besigheidsbytjies-werkswinkels bestaan uit interaktiewe sessies propvol praktiese raad en vars insigte wat jou kan help om jou potensiaal te ontsluit.

Kom woon een van ons Besigheidsbytjies-werkswinkels by en ontdek hoe jou drome in planne kan verander.

  • 11 Julie 2026
    Akademia, Paarl-kampus Bredastraat 1, Esterville, Paarl
  • 18 Julie 2026
    Akademia, Leriba-kampus
    Endstraat 245, Clubview, Centurion

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Leerder

Naam en van*

Ouer

Naam en van*
AfriForumTV gaan die verrigtinge van die dag op kamera vasvang. Hiermee gee ek toestemming dat my kind afgeneem mag word.*

Of jy nou net begin droom of reeds ’n plan het – jou entrepreneursreis begin hier.