5 Oktober 2026 I Akademia se Paarl-kampus "*" indicates required fields LeerderNaam en van* Naam Van Graad*Skool*Ouer/voogOuer/voog se naam en van* Naam Van Kontaknommer*E-posadres* Hierdie werkswinkel stel deelnemers op ’n praktiese en interaktiewe manier bekend aan die basiese beginsels van entrepreneurskap. Leerders neem deel aan ’n praktiese besigheids- en vaardigheidsessie wat kreatiewe denke en probleemoplossing bevorder.2. Deelname op eie risiko Ek, die ondergetekende ouer/voog, verstaan en erken dat: my kind vrywillig aan die werkswinkel deelneem; alhoewel alle redelike voorsorgmaatreëls getref word om veiligheid te verseker, my kind op eie risiko deelneem; en die organiseerders, fasiliteerders, skool en/of betrokke instansies nie aanspreeklik gehou kan word vir enige besering, verlies of skade aan eiendom of persoon tydens of na afloop van die werkswinkel nie. 3. Fotografie en media Ek gee toestemming dat foto’s en/of video’s van my kind, wat tydens die werkswinkel geneem word, vir opvoedkundige of bemarkingsdoeleindes gebruik mag word (bv. op plakkate, sosiale media of nuusbriewe). Fotografie en media* Ja, ek gee toestemming. Nee, ek gee nie toestemming nie. 4. Gesondheid en mediese inligting Ek bevestig dat my kind in goeie gesondheid is om aan die werkswinkel deel te neem en dat ek die organiseerders in kennis sal stel van enige relevante mediese toestande, allergieë of spesiale behoeftes. Mediese inligting (indien van toepassing):5. Noodkontakbesonderhede Inligting nodig in geval van mediese/hospitaalbehandeling: Vader: naam en van* Naam Van Vader: kontaknommer*Vader: woonadres*Moeder: naam en van Naam Van Moeder: kontaknommerMoeder: woonadresMediese fonds* Ja Nee Mediese fondsnommer*Naam van mediese fonds*Opsie/plan*6. Verklaring Ek verklaar hiermee dat ek hierdie vrywaringsvorm gelees en verstaan het, en dat ek instem tot bogenoemde bepalings. Handtekening*WerkswinkelTotaal Deur hierdie vorm in te vul stem ek daartoe in dat AfriForum my data mag verwerk, stoor en gebruik* Deur hierdie vorm in te vul stem ek daartoe in dat AfriForum my data mag verwerk, stoor en gebruik*