Ouderdom: 17 Jaar
Graad: Graad 11
Skool: Hoërskool Montana
Provinsie: Gauteng

“Koekie-Storie” elke koekie vertel sy eie unieke storie.

Kom ons gaan digitaal in die Covid tyd. – Besreek jou Royal Icing Koekies aanlyn. Ek bak alles volgens elke kliënt se behoeftes en temas. Koekies vir enige geleentheid, Kersfees, verjaarsdae, baba tee, paasfees, moeders en vadersdag en nog vele meer.

* Al my koekies word op bestelling vars gebak * Elke koekie wat gebak word word met liefde gebak. * Ek het n versiersuiker kurses gedoen om die fyn tegnieke tel leer om seker te maak dat elke koekie tot die besonders en uniek is. * Ek is baie kreatief en hou daarvan om nuwe tegnieke en idees uit te probeer. * Dit is n unieke hand gemaakte produk en nie in n fabriek waar alles dieselfde lyk nie. * Dit word deur n entoesiastiese tiener gebak, en mense ondersteun graag nuwe opkomende entreprenuers.

Abigail Bezuidenhout

Stem Vorm

Hidden
Naam(Required)