Ouderdom: 18 Jaar
Graad: Graad 12
Skool: Ho√ęrskool Overkruin
Provinsie: Gauteng

BBelicious Cookies & Treats

Ek bak & versier royal icing soetkoekies. Verpak winkel gekoopte lekkergoed. Verkoop die produkte deur sosial media asook op sekere Markte.

Ek bak my eie, unieke, aangepaste resep soetkoekies in verskeie vorms en groottes. Versier dit dan ook soos versoek. Ek bemark ook my eie tuisgebakte verjaarsdag-koeke en kolwyntjies {cup cakes}

Bianca Olivier

Stem Vorm

Hidden
Naam(Required)