Ouderdom: 12 Jaar
Graad: Graad 7
Skool: Blanco Laerskool
Provinsie: Wes Kaap

Bowtique

Ek maak unieke haarstrikkies vir jonk en oud. Ek maak dit van verskillende kleur linte en groottes. Die strikkies is ideaal vir skool drag of vir enige okkasie.

Die strikkies wat ek maak is als hand gemaak en uniek. Elke strikkie word mooi verpak met my besigheids logo in plastiek verpakking. Geen strikkie is presies dieselfde nie. Daar is verskillende kleure beskikbaar om van te kies.

Caylin Fourie

Stem Vorm

Hidden
Naam(Required)