Ouderdom: 17 Jaar
Graad: Graad 11
Skool: Ho√ęrskool Alberton
Provinsie: Geuteng

Tailor made greens

Ek wil microgreens bekendstel en verkoop aan klante binne ‘n radius van ongeveer 10Km om my En wanneer ek beter toegerus is, sal ek dit wil groei en verkoop in groot ketting winkels

Mense veerwag dat voedsame ‘ Groente ‘ van ‘plaas al af kom en baie tyd vat om te groei. Daarom is dit so groot verrassing as mense uitvind ek groei die microgreens in n gewone dorps erf en oes binne 6-10 dae na ek geplant het

Christo Croukamp

Stem Vorm

Hidden
Naam(Required)