Ouderdom: 18 Jaar
Graad: Graad 12
Skool: Ho√ęrskool Fichardtpark
Provinsie: Vrystaat

La Mia Aqua Farm

Ek wil baie graag my vis boerdery uit brei en meer vis spesies beskikbaar stel vir die gemeenskap. Ek wil ook graag ‘n klein koffie winkel oop maak waar families kan kom eet en kuier terwyl hul na die visse kom kyk.

Ek wil my vreugde met die gemeenskap deel en die jong kinders meer vertel oor hoe die prosesse van visse werk. Ek wil ook ‘n familie omgewing skep waar families op naweke kan kom ontspan.

Eugene Oosthuizen

Stem Vorm

Hidden
Naam(Required)