Horsey Voere
Om goeie kwaliteit voere van boere te verkry, en te herverskaf aan perde stalle en bestaansboere teen n goeie prys. Die A- graad voer vir Stalle en groter boere, die B – graad voer vir bestaansboere
Perde stalle en bestaansboere sukkel om goeie kwaliteit voer, teen n goeie prys op ‘n gereelde basis te bekom. Deur ‘n netwerk van voer verskaffers en voer verbruikers te ontwikkel beoog ek om altyd goeie kwaliteit voere te kan verskaf aan perde stalle en bestaansboere