HL Accessories
Om sanitizer te maak wat in oplosbaare verpakking kom. Ek is nog besig met die design daarvan en idees kry ens…. Ek voel met die regte hulp sal ek dit vinnig gedoen kan kry
Dit is klein en maklik om rond te dra. Dit help ook om die pandemie te veg waarin ons nou is