Ouderdom: 16 Jaar
Graad: Graad 10
Skool: Afrikaans Seuns Hoërskool
Provinsie: Gauteng

Maatlanare ( beteken sterk buffel in isiZulu)

My idee is om iets nuuts te skep uit ou houtpalette wat ek by boere se plase oplaai of as skenkings kry, en indien nodig, koop ek self palette aan. Ek wil graag hê my borde moet diep spore trap waar dit op eindig. Ek het aanvanklik self alles vervaardig, maar ek kon nie meer bybly met die bestellings nie en het werkers in diens geneem om my te help met my vervaardiging van die produkte.

•Elke bord of horlosie is uniek en sal jy dus nooit presies nog so een kry nie, want elke stuk hout verweer anders. •Elke bord word met die hand gemaak en ek skep werk vir twee werkers wat my help met die vervaardiging. • Self uit gedink deur die eienaar. • Trots vervaardig en ondersteun die ekonomie.

James Gerber

Stem Vorm

Hidden
Naam(Required)