Ouderdom: 15 Jaar
Graad: Graad 9
Skool: Ho√ęrskool Eldoraigne
Provinsie: Gauteng

Jessie’s rainbow coner

My idee is om kinders van alle ouderdomme te vermaak terwyl hulle ouers besig is by n mark, funksie of n verjaarsdag partytjie en selfs troue’s

Dis uniek omdat mense dit nie alle daags kan kry nie.

Jessica Viljoen

Stem Vorm

Hidden
Naam(Required)