Ouderdom: 12 Jaar
Graad: Graad 6
Skool: Oranje Meisieskool
Provinsie: Vrystaat

Bubblelicious Queen

My idee is om “bubble Tea” te verkoop in my pa se slaghuis tydens vakansies en naweke. Ek het ‘n “sealing” masjien wat ek leen vir eers totdat ek genoeg geld maak om my eie een te koop. Dis verfrissend vir mense om te drink in die somer en jy kan jou eie geure tee en bubbles kies.

My idee is uniek aan die feit dat niemand in ons omtrek bubble Tea verkoop nie. Kliente wat in my pa se slaghuis instap ken dit nie en so probeer hulle iets nuuts en hou daarvan. Kliente kom ook weer terug vir die Bubble Tea. Ek verkoop dit aan my koshuis maats en lewer ook af in Bloemfontein.

Leane De Smidt

Stem Vorm

Hidden
Naam(Required)