Ouderdom: 12 Jaar
Graad: Graad 6
Skool: De Hoop Laerskool
Provinsie: Wes Kaap

L custom accesories / L se bykomstighede

Maak en verskaf persoonlike plakkers en tema plakkers. Maak van handgemaakte armbandjies en sleutelhouer versierings.

Kliënte kan persoonlike fotos in plakkers verander. Asook hul eie keuse van kleure in armbandjies en sleutelhouer versierings kies.

Lené Cloete

Stem Vorm

Hidden
Naam(Required)