Nykie designs things
My idee is alles hand gemaakte produkte . Dis sleutelhouertjies en slym die slym is terapeties tot vir my toe ek sukkel met angs .
Sleutelhouertjies kan enige versiering enige kleur wees of inhê wat die kliënt bestel of self ontwerp sowel as die slym kan self ontwerp word . In my produkte eerste keer wat jy bestel kry jy verniet geskenkies by .