Ouderdom: 7 Jaar
Graad: Graad 1
Skool: Blossom & Bloom Tuisskool
Provinsie: Gauteng

Lia se Koffie Lyfskrop

My idee is om n organiese lyfskrop te maak van reeds gemaalde koffiebone van my ma se koffie winkel.

My idee is uniek want dit is organies en ek gebruik reeds alles wat in my ma se koffie winkel asook in ons huis beskikbaar is. Die lyfskrop bevat antioksidante en bied ook ander gesondheids voordele.

Lia Coetzee

Stem Vorm

Hidden
Naam(Required)