Ouderdom: 18 Jaar
Graad: Graad 12
Skool: Hoërskool Garsfontein
Provinsie: Gauteng

Cupcakes by emmie

Ek het n koek besigheid begin in graad 10 en het in 2020 deur die lockdown aan in intressante maniere gedink om dit meer spesiaal te maak vir kliente daarom het ek gedink daaraan om spesiale okasie boksies te begin maak wat verkeidenheid van cupcakes en koekies bevat saam met n kaartjie vir n geliefde…

In die tyd van die pandemi het ek dit belangrik gevind om mense wat belangrik is in jou lewe op te pas en die goeie tye saam hulle te vier… Wat n beter manier as om n “customised” soet dingetjie vir hulle te gee…

Marli Engelbrecht

Stem Vorm

Hidden
Naam(Required)