Ouderdom: 14 Jaar
Graad: Graad 8
Skool: Ho√ęrskool Montana
Provinsie: Gauteng

Mauritz Visser Paracord

My idee is om geld intesamel vir my oom wat baie siek is.Ek verkoop paracord produkte en skenk 10% van my wins aan my oom.

My idee is uniek omdat my besigheid uitgaan om my oom in sy nood te help.

Mauritz Visser

Stem Vorm

Hidden
Naam(Required)