Ouderdom: 12 Jaar
Graad: Graad 6
Skool: Laerskool Hennopspark
Provinsie: Gauteng

JouTou

Om vir mense n goedkoop bandjie te voorsien wat uitgetrek kan word om verskeie take te verrig byvoorbeeld tent tou, skoenveters, wasgoedlyn en vuuraanstekers. Dit kan ook net as ‘n mooi bandjie gedra word. Indien iemand nie n bandjie wil he nie het ons ook kleurvolle strikke en modieuse mandjies vir penneblikkies, toiletpapier houers of n geskenkie.

Dis baie goedkoop, kleurvol en duursaam wat dit vir alle geslagte en ouderdomme aanloklik maak.

Mia Kritzinger

Stem Vorm

Hidden
Naam(Required)