Ouderdom: 8 Jaar
Graad: Graad 2
Skool: Durbanville Voorbereidingskool
Provinsie: Wes-Kaap

Mia se fantastiese badsout.

Ek gaan gegeurde badsout maak en verkoop.

My badsout bevat essensiele olies wat baie gewild is vir hulle gesondheidswaarde. Dit bevat ook Epson sout wat baie magnesium vrystel om jou te laat ontspan.

Mia Van Rensburg

Stem Vorm

Hidden
Naam(Required)