Ouderdom: 7 Jaar
Graad: Graad 1
Skool: Tuisskool
Provinsie: Gauteng

Mini’s Magnete

Mamma se papiere val al ewig van die bord af toe besluit ek om hierdie super sterk magnete te maak.

Die allerdaagse WhatsApp Emoji gesiggies.

Miemie Kidwell

Stem Vorm

Hidden
Naam(Required)