Ouderdom: 9 Jaar
Graad: Graad 4
Skool: Blossom & Bloom Tuisskool
Provinsie: Gauteng

Mila Moo se Smoothie Sakkies

My idee is om n mengsel van reeds gevriesde en gesnyde vrugte en groente in afgemete porsies in sakkies te verkoop.

My produk is uniek omrede elke sakkie n gesonde porsie van n spesifieke kombinasie vrugte en / groente is wat n klomp antioksidante, vitamiene, minerale, nutriente, vesel en energie bevat.

Mila Coetzee

Stem Vorm

Hidden
Naam(Required)