Ouderdom: 12 Jaar
Graad: Graad 7
Skool: Jordania Primer, Bethlehem
Provinsie: Vrystaat

Pieter se “AMA-VLEIS”

Om goedkoop kwaliteit vleis aan die armer mense in ons land te verkoop, sodat hulle voedsel kan eet met n beter voedingswaarde as bv. brood, pap en wegneemetes.

Ons almal het proteiene nodig in ons daaglikse dieet, sodat ons gesond kan wees en voldoende kan ontwikkel. Hierdie goedkoop kwaliteit vleis wat ek verkoop stel almal in staat om vleis te kan koop teen bekostigbare pryse.

Pieter van Blerk

Stem Vorm

Hidden
Naam(Required)