Ouderdom: 13 Jaar
Graad: Graad 7
Skool: Centurion Christlike Laerskool
Provinsie: Gauteng

WOWsocks

Om lang tie dye kouse te verkoop van verskillende groottes

Dis baie modern en is nie iets wat mens eet nie en nie so ‘n algemene produk om te verkoop nie. My advertensie gaan ook kleurvol wees met kouse van verskillende groottes. Terwyl tie dye ook in die mode is en lang kouse sal dit goed verkoop.

Rhodé Buys

Stem Vorm

Hidden
Naam(Required)