Ouderdom: 12 Jaar
Graad: Graad 6
Skool: Tuisskool
Provinsie: Noord Kaap

SOYO

Ek maak hout yoyos.

My pa het my vertel hoe hulle as kinders yoyo gespeel het, en ek en my broers het gesukkel om ordentlike yoyos in die hande te kry. Ek het besluit om self te probeer om een te maak van afval hout. Ek het lank gesukkel, maar uiteindelik dit perfek reggekry. My vriende en familie was mal daaroor en almal wou dadelik een he. Ek het n besigheid begin en maak en verkoop nou aan oud en jonk. Ek weet van niemand anders wat dit doen nie.

Stephan Higgs

Stem Vorm

Hidden
Naam(Required)