Ouderdom: 15 Jaar
Graad: Graad 9
Skool: Tuisskool
Provinsie: Noord Wes

North West Tension Raquet Stringing

Ek lewer ‘n diens. Ek snaar en hersnaar rakette.

Ek is een van slegs 2 persone wat in my omgewing snaar buiten ‘n groot sport ketting winkel hier op die dorp. Ek snaar vir alle begrotings en het omtrent ‘n 24-uur diens as dit nodig is. Ek tel rakette op en lewer dit ook af.

Theo Jansen van Rensburg

Stem Vorm

Hidden
Naam(Required)