Ouderdom: 11 Jaar
Graad: Graad 5
Skool: Tuisskool
Provinsie: Gauteng

Crochet by Zané

Ek hekel klein oulike handsakke. Wonder julle waar ek dit ooit verkoop? Ja, natuurlik! By ‘n mark! Die mark waar ek my goed verkoop is my Tannie se Stadstal. Die mark is een keer ‘n maand. Dis baie lekker!!! Almal vra my hoekom ek dit doen. Ek verkoop dit vir ‘n ekstra sakgeldjie. Ek gebruik die geld om vir my budgies kos en speelgoed te koop.

My idee is uniek, want dit is my eie patrone. Dit is veral, uniek want ek het dit self gemaak. Dit is ook uniek, want dit het my eie vingerafdruk daarop. Dit is ‘n klein handsak wat in ‘n baie klein rugsak kan verander. Dit is ook lekker goedkoop. Waar op aarde sal ‘n mens so mooi en goedkoop handsakke kry? Waar anders as Crochet by Zane?

Zané Schabort

Stem Vorm

Hidden
Naam(Required)