Anle Spies – Ann-Bucket
Ek maak hoofsaaklik buckethats en ander klere uit herwinde lap of ou klere. Daar is huidiglik n probleem in die wereld van besoedeling, veral klere wat gedra word vir n kort tydperk. Ek maak nuwe produkte wat tydloos is, van ou materiaal sodat dit nie vinnig weer weg gegooi word nie, maar weer gedra word.