Skryf in

Inskrywings open op 2 April 2024.

Die Besigheidsbytjies- en Juniorpreneurskompetisie is nou gesluit. Die agt wenners word Maandag 8 Julie 2024 om 08:30 op Pretoria FM aangekondig.