Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie: DiÉ Jong Boer se Hoendereiers ’n inspirasie vir nuwe kategorie
Daniel Jacobs van Pretoria het in 2021 aan AfriForum se Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie deelgeneem en met die tweede prys weggestap in kategorie 1 (graad 1–3). Hy is ’n jong hoenderboer en sy onderneming staan bekend as Die Jong…