Dene Scherman – SSC (Supreme Skin Care)

Ek gaan n” skin care brand “maak wat jong meisies help en leer hoe om na hulle vel te kyk en hulle vel op te pas daar sal produkte soos dag en nag room wees die dag room sal soos sonskerm in he om hulle gesigte teen die son te beskerm. Ek is self n jong meisies en sien daagliks hoe jong meisies sukkel met hulle gesigte en ek self sukkel met my gesig .Ek gebruik baie gesig goed.Ek wil graag jong meisies help en leer hoe om na hulle gesigte te kyk.Ons gebruik ook net natuurlike produkte en alles is eco friendly