Quan du Plooy – MooiHout Meubels
Ek as klein entrepeneur het tot op hede slegs temake gehad met n paar meubel stukke maar ek wil graag die meer van my tyd daarin insit omdat dit vir my n goeie geleentheid is om ander mense te help en terselfde tyd myself tevrede stel om te doen waarvan ek hou.
Ek gaan meubels aankoop wat verwaarloos is en wat mense nie meer eintlik meer wil he nie en dit teen n goedkoop prys of selfs verniet aankoop.Daarna sal ek werk insit om die meubels te verander na n nuwe unieke stuk wat goed lyk op die oog.My meubels sal dan geadverteer word teen n sekere prys wat my arbeid se prys sal regverdig en ek n goeie wins daaruit kan maak.Met die geld wat ek maak sal ek meer meubels aanskaf en my besigheid laat groei.Ek sal ook mense se meubels weer lewe gee deur om skade reg te maak of die meubels net ander te laat lyk