Ouderdom: 15 en 17
Fase: Hoërskool
Graad: 9 en 11
Skool: Hoër Volkskool Heidelberg
Provinsie: Gauteng

Stertswaai

Stertswaai is besigheid wat ń diens lewer. Ons versorg troeteldiere terwyl eienaars met vakansie is. Die diere word by hulle eie huise versorg en word nie ontwrig deur na ń kennel te gaan nie. Diere word een of twee maal per dag versorg,afhangend van die eienaar se behoefte. Plante kan ook versorg word, teen ń addisonele fooi. Stertswaai is uniek omdat elke troeteldiere ń bederf/treat ontvang wanneer die diere daagliks versorg word. Ons bied ekstra soos om te kyk dat die elektrisiteit aan is, veral na kragonderbrekings. Ons speel ook met die diere en sal honde op stappies vat indien die eienaar dit verkies. Die erf word ook skoon gemaak van die dieremis.

Picture1

Sorry. This form is no longer available.