Ouderdom: 17
Fase: Hoërskool
Graad: 12
Skool: Hoërskool Stellenbosch
Provinsie: Wes-Kaap

the cAkEry by Emma

Ek lewer ‘n produk, gebak. Nadat ek die ongelooflike pryse van koek, kolwyntjies en soetgoed in Stellenbosch se bakerye gesien het, het ek besef daar is ‘n groot gaping in die mark. Almal wil graag kan vier met ‘n lekker koek of bederf maar nie almal kan dit bekostig nie. Daarom probeer ek my bes om my pryse so laag as moontlik te hou, sodat ek vir soveel as moontlik mense kan bak om hulle geleenthede spesiaal te maak. Ek bak meestel koeke en kolwyntjies, maar ek bak ook koekies, brownies ens.

Picture1

Sorry. This form is no longer available.