2023 Senior fase wenner
Engelize Botha – Zoemsalf Die winter is oppad. Nie net Eskom se “loadshedding” wat my bekommer maak, maar ook droë lippe. Boonop het n “vlaag” van puisies my gesig op 12 “getref” en is die…
Engelize Botha – Zoemsalf Die winter is oppad. Nie net Eskom se “loadshedding” wat my bekommer maak, maar ook droë lippe. Boonop het n “vlaag” van puisies my gesig op 12 “getref” en is die…
Desiree Maree – Desire Naald en Garing Toe ek begin het met my besigheid in 2020 was dit om klere heel te maak vir ander mense, maar in die laaste jaar het ek besluit om…
Chani Britz – Koekies & Krummels My naam is Chani Britz en is 11 jaar oud en my besigheid se naam is “Koekies & Krummels” “tuisgemaakte lekkerte” omdat ek hierdie koekie fudge verkoop en daar…
Mienke Maritz – Mienke Meel Mienke Meel se “Maak dit Maklik” reeks, gee vir die besige mamma meer tyd saam met haar kleinding! Klaar gemaakte Vanielje en Sjokolade Botterversiersel. Vars, tuisgemaakte botterversiersel, soos jou ouma…
Immeke Nel – Immie’s Gifts Toe ek vyf was, het ek vir mamma gesê ek wil my eie winkel hê waar ek geskenke kan verkoop, want almal hou van geskenke. Ek het in Februarie 2022…
Jandré en Ruben Botha – Good Food Ons het ‘n suurdeegplantjie by ‘n vriend gekry en ons Ma het ons geleer brood bak in ons vrye tyd. Familie en vriende het van ons brood geproe…
Reon & Elandri Coetzee: BRANDBOS Vuuraanstekers Ons Groot idee: Ons as jong entrepenieurs het ‘n revolusionêre produk geskep, wat as ‘n oplossing begin het, maar nou na hoër hoogtes streef. Die BRANDBOS vuuraansteker was eers…
Desiree Maree: Desire naald en garing Ek het tydens die Covid pandemie besluit om my eie besigheid te begin toe ek agterkom dat my ouers onder finansiële druk verkeer. My ma was skepties en het…
Righardt Maree: Tjoppie se Weltevreden Tuindienste Ek het my eie tuindienste besigheid waar ek kliënte se grasperke en randte sny en ook waar nodig en soos hulle vra, beddings onderhou. Ek het ‘n uitdaging gehad…
Albie Botha: Vita Nova Small Business Group My besigheid, Vita Nova Small Business Group, bestaan uitdrie besigheidseenhede wat verskeidenheid produkte deurlopend deur die jaar produseer, bemark en verkoop. Ek bedryfmy besighede vanuit Secunda, maar produkte…
End of content
End of content