BILTONG TJOMMAS

Deur Daniel en Joshua du Plessis

Die Idiee is gebore in 2022, net nadat ons ons eerste bokke kon skiet. Ons hou baie van jag en daarom verkoop ons ons lekker wildsbiltong by meeste markte sodat ons weer kan gaan jag. Ons wil ook binnekort ons eie Deli oopmaak. Ons is dalk jonk maar ons droom groot! So sê ons  – Jou BUFFELS vir ons BOKKE! Bestel sommer nou lekker wildsbiltong, Droewors, Cabanossi en Chilli bites.

Gelee in SPRINGS,GAUTENG

Kontakbesonderhede