
Hailey’s handmade goodies
Hailey’s handmade goodies
Eks net 8 jaar oud. Ek maak my juwele vandat ek 6 jaar oud was. Elke produk is uniek. Daars nie 2 van dieselfde nie. Ek maak alles met baie liefde.
Ons is Geleë in Pretoria Noord maar kan ook pudo 🌸