Something Nice

deur Dedré en Zané Bekker

Ons is ń klein tuisnywerheid in die Wes-rand area.
Ons is bevoorreg om daagliks produkte te maak wat ń glimlag op gesigte sit, of dit ń verjaarsdag- , spesiale geleentheid- of ń troukoek is.
Ons bak daagliks vars produkte op bestelling en gebruik slegs vars en beste bestandele.
Ons is baie trots op elke bestelling wat uit ons kombuis gaan en geniet elke minuut wat ons doen.
Ons herhaalde kliënte is vir ons ń bewys van tevredenheid.
Meer as 200 melkterte word maandeliks by slegs 2 slaghuise in ons area verkoop.


Facebook: Something Nice 
Intagram: 2020something_nice
Webtuiste: somethingnicegirls.co.za