Positive and Happy

deur Anina Sutherland

Positive and Happy is begin om my kreatiwiteit en my liefde vir mooi dinge uit te leef.
Ek maak en verkoop unieke armbandjies, oorbelle en sleutelhouers.
Elke bestelling kan aangepas word by jou smaak.

Geleë te Jacobsdal

Kontakbesonderhede