Ouderdom: 12
Fase: Hoërskool
Graad: 7
Skool: Laerskool Helderkuin
Provinsie: Gauteng

Fieterkie Factory

Sleutelhouers. Almal gebruik sleutelhouers – volwassenes gebruik dit vir sleutels en kinders kan dit gebruik vir hulle tasse, sakke of pennesakkies. Elke sleutelhouer is uniek. Al het ek maak ek meer as een sleutelhouer met dieselfde tema lyk dit nie 100% dieselfde nie. “the sky is the limit” met my produkte. Ek gebruik baie klein botteltjies en resin om my sleutelhouers te maak.

Picture1

Sorry. This form is no longer available.