Ouderdom: 15
Fase: Ho√ęrskool
Graad: 9
Skool: Meyer Akademie
Provinsie: Wes-Kaap

Amanda & Co Rope Creations

Ek maak verskillende groottes mandjies en plekmatjies van tou. Die mandjies word gebruik as broodmandjies, potplanthouers, selfs asdrommetjies of oulike bereplekke vir handdoeke, haargoed, juwele ens. My teikenmark is middel na hoe klas vrouens wat geld het vir luukser produkte. My produkte word nie net plaaslik verkoop nie,maar mense bestel ook by my en dan stuur ek dit per paxi of koerier. Ek koop my tou grootmaat aan uit Gauteng uit- n tol van so 900m en dan ook kleiner tolletjies gekleurde en jute tou. Verder kleur ek ook soms self tou. Ek maak elke produk self op n industriele naaimasjien wat ekself gekoop het.

Picture1