Ouderdom: 9
Fase: Intersenfase
Graad: 4
Skool: Tuisonderwys
Provinsie: Wes-Kaap

Vilt Muis

Ek maak unieke vilt poppe en diere met klere en bykomstighede. Elke stel is anders. Die stelletjies het verskillende klere om jou pop mee “aan te trek”. Die klere en bykomstighede kan tussen die stelle uitgeruil word. Stelle met slegs klere is ook beskikbaar om jou bestaande pop se klerekas uit te brei.

Anina Rademeyer