Ouderdom: 17
Fase: Hoërskool
Graad: 12
Skool: Hoërskool Hoogenhout
Provinsie: Mpumalanga

Aitsa Anna

My produkte is alles van babavellies tot tandemuis teddies, fotorame en tote sakke. My babavellies, teddies en tote sakke word handgemaak, en kwaliteit is vir my baie belangrik. Ek hou daarvan om vir mense produkte te lewer wat persoonlik is, bv. met hul name op of hulle ontwerp. Ek maak graag geskenkies wat betekenis het.

Picture1