Ouderdom: 17
Fase: Hoërskool
Graad: 11
Skool: Hoërskool Dr. EG Jansen
Provinsie: Gauteng

Calm Camel Crochet

Ek verkoop n produk. Die produk wat ek verkoop is handgemaakte gehekelde speelgoed. Die speelgoed bestaan uit diere, byvoorbeeld Unicorns, Seekatte, Jelly visse, Dinosourusse, lang been Paddas, Haaie en my mees populêre item: Bye (wat beslus goed pas by hierdie kompetiesie!) Ek vervaardig my skeppings met sagte baba-kombers wol en elkeen kry plastiek veiligheids ogies, dan word hulle propvol sagte vulsel gestop. Die materiale wat ek gebruik is altyd van top gehalte, maar is nog steeds n goeie prys, dus kan ek n laër prys as ander verkopers aanbied.

Picture1