Ouderdom: 12
Fase: Intersenfase
Graad: 6
Skool: Laerskool Roodekrans
Provinsie: Gauteng

Huisie

Ons het besluit om ‘n produk te verkoop en op die einde is dit ‘n diens wat ons lewer en die diens is om LEKKER te kry. Ons maak drie tuisgemaakte produkte, ‘n Blatjang “Chutney” ‘n Soet Mosterd en ‘n fudge botteltjie. Ons het wel die gehuime resep by Ouma “geleen” maar het met harde werk en sweet het ons 3 maats self ons produk gekook en gebottel, en is nou reg om te verkoop. Die produk gaan vir enige kombuis of huisie wees.

Picture1