Ouderdom: 15
Fase: Hoërskool
Graad: 10
Skool: Weltevreden Akademie
Provinsie: Noord-Kaap

Desire naald en garing

Ek herstel steeds stukkende klere, maar my teikenmark het grootliks geskuif na die maak en ontwerp van nuwe klere, sowel as die herontwerp van bestaande stukke. Die prysstruktuur verskil per produk namate die ontwerp sowel as die tipe materiaal verskil.

Picture1

Sorry. This form is no longer available.