Ouderdom: 14
Fase: Hoërskool
Graad: 9
Skool: Suid Natal Hoërskool
Provinsie: KwaZulu-Natal

Funky Waffles

FUNKY WAFFLES – My bubble waffle word gemaak en daarna in ‘n weg gooi koppie geplaas waar ek dit daar met ‘n sous oorgooi, sjokelade, aarbei of karamel dan sit ek volroom roomys daarop met jou keuse van bolaag. Ons het oreo koekies, areo sjokelade, jelly sweeties, marshmellows, caramel sweeties, tot honderde en duisende sprinkels wat bo op gaan en so aan ons kliente bedien word. FUNKY JUICE – Ek maak verpak my eie 200ml koeldrankies as net n exstra wat ek saam die waffles verkoop. Ek het my eie logos ontwerp.

Picture1

Sorry. This form is no longer available.