Ouderdom: 15
Fase: Hoërskool
Graad: 9
Skool: Tuisskool
Provinsie: Gauteng

By se Bakkery

Ek verkoop tuisgebakte lekkernye wat ek self bak. Op hierdie stadium bak ek sjokelade brokkie koekies, Klapper en Hawermout koekies, en ook Spesery koekies.Dan het ek ook onlangs semelbeskuit begin verkoop. Die sjokelade brokkie koekies is propvol sjokelade brokkies, Die Klapper en hawermout koekies in my gunsteling vir saam met koffie of tee. My spesery koekies kry wonderpeper, kanneel, naaltjies, en neutmuskaat in, maar baie mense se dit proe soos gemmer koekies. My beskuit is n lekker grote om gemaklik in jou koffie of tee te kan doop en word vinnig, lekker sag.

Picture5

Sorry. This form is no longer available.