Ouderdom: 11
Fase: Intersenfase
Graad: 5
Skool: Laerskool Bergland
Provinsie: Mpumalanga

Chilli Brothers

Ons het n rissie sous wat vrek lekker is. Die resep is ons familie resep wat ek en luwan bietjie verander het. Ons doen reeds markte en bemarking ons trek ons hempies aan en gaan stap na plekke toe en bemark ons sousie

Picture1

Sorry. This form is no longer available.