Ouderdom: 12
Fase: Intersenfase
Graad: 6
Skool: Tuisskool
Provinsie: Gauteng

Scrunchie wêreld

Die produk wat ek verkoop is gehekelde scrunchies (haarrekkies). Die scrunchies hekel ek self en daar is 2-kleur of 3-kleur scrunchies. Die scrunchies is veelkleurig en pret. Dit is ook bekostigbaar en geskik vir enige dame of dogter wat lang hare het en daarvan hou om mooi bykomstighede te dra.

Picture1