Ouderdom: 9
Fase: Grondslagfase
Graad: 3
Skool: Eunice
Provinsie: Vrystaat

Gemilly’s

Ek maak koekies, eetgoed en geskenkies wat mense via sosiale media kan bestel of fisies kan gaan koop by my ma se salon waar my items uitgestal word. Ek wou graag ook ‘n hervinnings projek deel maak van die besigheid en daarom verpak ek elke spesiale geleentheid pakkie in koffie bottels. “Gift jars” Daar word spasiale pakkies oopgemaak vir elke geleentheid bv. kersfees, paasfees, moedersdag, vadersdag, valentynsdag ensovoorts. Mamma help my met die bemarking. Tans is Ek besig met fathersday gift jars. Ek hekel ook speelgoed op bestselling en leer myself nuwe patrone deur YouTube tutorials te kyk. Deel van die toekoms plan Vir Gemilly’s is om ook by market uittestal of n aanlyn winkel te begin waar kliente “custom orders” kan plaas.

Picture4

Sorry. This form is no longer available.